19/05/2020
Is u salaris minder of kan u nie bekostig om al u krediteure te betaal nie. Ons kan u behulpsaam wees. Betaal net een paaiement wat u kan bekostig en ons verdeel dit onder u skuldeisers. Moenie wag tot dit te laat is nie. Kontak ons vandag nog om u behulpsaam te wees.