Meyer & Botha Attorneys

Meyer & Botha Attorneys We are a small/medium sized law firm situated in the hart of Worcesters CBD, a convenient 20 meters away from the Worcester Magistrates Court.

Mag die polisie jou huis deursoek sonder 'n lasbrief? Lees die artikel vir meer inligting.
08/11/2016

Mag die polisie jou huis deursoek sonder 'n lasbrief? Lees die artikel vir meer inligting.

Cape Town - It is now illegal for police officers to randomly stop and search people or enter any premises looking for drugs, ...

n Belangrike artikel vir enige voornemende huiseienaar.
08/11/2016

n Belangrike artikel vir enige voornemende huiseienaar.

Judgement brings clarity to a drawn-out conundrum.

Om aansoek te doen vir ‘n dranklisensie hetsy tydelik of permanent, kan tegnies raak. Maak seker jy kry ‘n ervare kundig...
25/10/2016

Om aansoek te doen vir ‘n dranklisensie hetsy tydelik of permanent, kan tegnies raak. Maak seker jy kry ‘n ervare kundige om die aansoek namens jou te doen. Skakel gerus ons kantore by (023) 347 2656 vir meer inligting.

Remember, if you micro-manufacture or sell liquor without the required licence, you will be found guilty of the illegal manufacture and sale of liquor.

DID YOU KNOW:It is true that the general rule in our law that spouses may not testify one against the other affords a li...
11/10/2016

DID YOU KNOW:
It is true that the general rule in our law that spouses may not testify one against the other affords a limited protection to marital communications in that the rule serves to exclude all adverse spouse evidence, whether it originated in a communication by one spouse to the other or not

Ingevolge die Damveiligheidsregulasies word enige dam met 'n opgaarkapasiteit van meer as 50 000 kubieke meter en 'n dam...
10/10/2016

Ingevolge die Damveiligheidsregulasies word enige dam met 'n opgaarkapasiteit van meer as 50 000 kubieke meter en 'n damwal van hoër as vyf meter beskou as 'n dam met 'n veiligheidsrisiko. Ander damme wat nie voldoen aan die kriteria in die punt hierbo genoem nie, kan ook tot damme met 'n veiligheidsrisiko verklaar word, byvoorbeeld damme wat potensieel gevaarlike afval bevat of damme wat op potensieel gevaarlike plekke geleë is. Die gene wat versuim om die voorgeskrewe damveiligheidsregistrasie prosedure te volg, kan strafregterlike vervolging in die gesig staar. Dit is nog onduidelik wat die verreikende gevolge gaan wees verbonde aan ‘n skuldigbevinding en moet grondeienaars deeglik bewus wees van hul regsposisie.

Oneerlike optrede deur prokureur word gestraf
21/08/2016

Oneerlike optrede deur prokureur word gestraf

Attorney Pumla Silinga – the fugitive wife of Coega CEO Pepi Silinga – has been sentenced to an effective six years’ imprisonment on charges of fraud.

Wes-Kaapse Regering gaan vanaf 1 Augustus 2016 gebruik maak van  ʼn nuwe “Alkohol Asem Toets”. Die toets gaan na bewering...
01/08/2016

Wes-Kaapse Regering gaan vanaf 1 Augustus 2016 gebruik maak van ʼn nuwe “Alkohol Asem Toets”. Die toets gaan na bewering in staat wees om te kan bepaal hoeveel alkohol jou asem bevat. Die uitslae gaan onmiddellik beskikbaar wees en kan dit as bewyse gebruik word tydens strafregtelikeverrigtinge.

Die toelaatbaarheid van die “Alkohol Asem Toets” moet nog in die hof getoets word en is dit nog onduidelik of ons howe dit bloot net gaan aanvaar as deurslaggewende bewyse.

Die gedugte span by Meyer & Botha Prokureurs hanteer daagliks dronkestuur sake en kan u ons gerus skakel indien u bystand nodig het.

Evidentiary Breath Alcohol Testing (EBAT) will officially be reintroduced in the Western Cape on 1 August 2016.

Wanneer dit kom by dronkbestuur sal enige prokureurs se advies wees, om dit eerder te vermy. Die gevolge verbonde aan ‘n...
21/07/2016

Wanneer dit kom by dronkbestuur sal enige prokureurs se advies wees, om dit eerder te vermy. Die gevolge verbonde aan ‘n "dronkbestuur skuldigbevinding" kan verreikende wees.

Die term “dronkbestuur” kan na twee verskillende aanklagte verwys:
1. Die bestuur van ‘n voertuig terwyl onder die invloed van sterk
drank; en
2. Die bestuur van ‘n voertuig waar die konsentrasie alkohol in jou
bloed meer was as die toelaatbare limiet van 0,05g/100mililiter

Die hulp van ‘n toegewyde prokureur kan ‘n wesenlik effek hê op die uitkoms van jou saak, al is dit net om die skade te beperk. Die span by Meyer & Botha Prokureurs beskik oor ervare strafregprokureurs wat jou kan bystaan, met die onaangename ervaring . Skakel ons gerus by (023) 347 2656

Die ouerlike regte en verantwoordelikhede van ‘n biologiese vader, wat nie met die minderjarige se moeder getroud was te...
18/07/2016

Die ouerlike regte en verantwoordelikhede van ‘n biologiese vader, wat nie met die minderjarige se moeder getroud was ten tye van konsepsie of geboorte nie, kan baie probleme veroorsaak. Ongetroude vaders is gereeld onder die wanindruk dat hulle nie regte het nie en dus nooit toegang sal kan kry tot hul biologiese kind/ers nie.

Artikel 20 van die Childrens Act 38 van 2005 skryf egter sekere situasies voor, waar ‘n biologiese vader ouerlike regte en verantwoordelikhede kan bekom, wat hy andersins nie sou gehad het nie.

Die situasies sluit in:

• indien die biologiese vader tydens die kind se geboorte saam met die moeder in 'n permanente lewensvennootskap was; of
• indien die biologiese vader ingestem het om as vader geïdentifiseer te word; of
• indien die biologiese vader suksesvol was met ʼn aansoek in terme van Artikel 26 van die Wet om as vader geïdentifiseer te word; of
• indien die biologiese vader bydra, of in goeder trou gepoog het om by te dra, tot die kind se opvoeding vir 'n redelike tydperk; of
• indien die biologiese vader bygedra het of in goeder trou gepoog het om by te dra tot uitgawes in verband met die onderhoud van die kind vir 'n redelike tydperk.

Die span by Meyer & Botha Prokureurs kan ongetroude vaders bystaan, om sodoende hul reg op toegang tot hul biologiese kind/ers te verseker. Skakel ons gerus by (023) 347 2656

Moenie vergeet van Nasionale Testament week vanaf 12-16 September 2016. Skakel gerus ons kantore vir meer inligting.
15/07/2016

Moenie vergeet van Nasionale Testament week vanaf 12-16 September 2016. Skakel gerus ons kantore vir meer inligting.

15/07/2016

All content provided on this page is for informational purposes only. The administrator of this pages makes no representations as to the accuracy or completeness of any information on this site or found by following any link on this site

Address

102 Russell Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27233472656

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meyer & Botha Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meyer & Botha Attorneys:

Share