Boland Legal Aid Centre

Call Directions Website Contact the business

Boland Legal Aid Centre Legal Advice & Services

28/05/2026

Wynplaas in hofgeding

Werkers glo onregmatig uitgesit

Jana Scheepers (PaarlPost)

Die mede-eienaar van die bekende Simondium-wynplaas Plaisir de

Merle, Rose Jordaan, is tans in ’n hofstryd gewikkel. Dit word in die Paarl-landdroshof aangehoor nadat plaasbewoners haar van onregmatige uitsetting beskuldig het. Jordaan het op 19 Mei haar eerste hof- verskyning gemaak nadat ’n dagvaarding op haar beteken is, volgens ’n betroubare bron. Teen druktyd was die uitsteldatum vir die volgende hofverskyning nie bekend nie. Die klagtes spruit uit twee afsonderlike sake wat deur Raymond Koopman (55) en Bradley Williams (38) aanhangig gemaak is. Koopman het reeds verlede jaar ’n klagte van beweerde onregmatige uitset- ting gemaak, terwyl Williams glo vanjaar ’n soortgelyke saak geopen het.

Image description: Rose Jordaan, co-owner of Plaisir de Merle w**e estate.
Sekerheid van Verblyfreg (ESTA) (Wet 62 van 1997) mag plaasbewoners slegs uitgesit word indien ’n hofbevel toegestaan is en

Sers. Wesley Twigg, ’n woordvoerder

streng regsprosesse gevolg is.

verbonde aan die Wes-Kaapse-polisie, het

Die grondeienaar moet onder meer kan

Koopman se saak bevestig.

bewys dat die persoon se verblyfreg reg-

Volgens dié twee mans het Jordaan op

matig beëindig is, dat voldoende skriftelike

15 April vanjaar glo opdrag gegee dat die

kennis gegee is en dat die hof die uitsetting

besittings van sowat 14 huishoudings uit

as regverdig en billik beskou.

hul huise op die plaas verwyder word in ’n

Faktore soos alternatiewe verblyf, die

poging om hulle uit te sit.

ouderdom en gesondheid van bewoners,

’n Video wat deur Koopman aan Paarl

asook hoe lank hulle op die plaas woon,

Post beskikbaar gestel is, wys hoe meubels

moet ook deur die hof oorweeg word.

uit huise gedra word. Die inwoners het

Die mans voer aan dat dié prosedures

daarna die polisie ontbied en kon uiteinde- Die mede-eienaar van Plaisir de Merle in Simondium nog nie gevolg is nie. lik aanbly.

Plaisir de Merle het voorheen aan die

het onlangs in die hof verskyn. Foto: Jana Scheepers

Koopman en Williams beweer verder dat

Distell-groep behoort voordat dit in 2020

inwoners ongeveer ’n week later ’n proku-

gekoop het.

deur die Jordaan-familie oorgeneem is. Die

reursbrief ontvang het, maar dat geen

Koopman beweer ook dat sekurite-

familie sluit onder meer Michael Jordaan,

formele hofbevel vir uitsetting aan hulle

its-personeel glo opdrag ontvang het om

voormalige uitvoerende hoof van First

oorhandig is nie.

hom toegang tot die plaas met sy voertuig

National Bank en huidige hoof van die

Albei mans het op Plaisir de Merle groot- te weier indien hy alkohol gebruik het.

beleggingsmaatskappy Montegray Capital,

geword. Volgens hulle is hulle tans nie in

Volgens hom word hy aan ’n alkohol-asem- asook sy vrou, Rose Jordaan, in. Paarl

diens van die plaas nie, ondanks bewerings toets onderwerp en moet hy sy voertuig by Post het navrae aan Plaisir de Merle gerig, dat werksgeleenthede aan inwoners belowe die ingang los en verder stap.

maar geen kommentaar is teen druktyd

is toe die Jordaan-familie die plaas in 2020

Ingevolge die Wet op die Uitbreiding van ontvang nie.

The end.

21/04/2026

Roggeland & stylish farm workers Relocation Home

quality home from R 859 000
subsidies available up to R 261 321 + FLISP

Modern, secure living for farm families ready for a fresh star

contact: Wharren- 072 732 4763
Alfred - 069 635 3578
Latoya- 063 017 7483

Email: [email protected]

Address

32 Church Street
Wellington

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boland Legal Aid Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boland Legal Aid Centre:

Shortcuts

Share