23/06/2026
Wat gebeur wanneer een eggenoot in Suid-Afrika woon en die ander een in die buiteland werk? Kan die Suid-Afrikaanse hof steeds die egskeiding hanteer en hoe word die dokumente op die ander party beteken? Skakel in Donderdag net na 12uur nuus. Caria en Sunette gaan dan lekker gesels.