Podbielski Incorporated

Podbielski Incorporated 40+ years of Legal Excellence in the Goldfields region

Podbielski Prokureurs het `n vakature vir `n kandidaat Prokureur met `n LLB graad en `n geldige bestuurslisensie.Stuur C...
27/03/2026

Podbielski Prokureurs het `n vakature vir `n kandidaat Prokureur met `n LLB graad en `n geldige bestuurslisensie.
Stuur CV na:
[email protected]
Staatsweg 355, Welkom

06/03/2026
26/02/2026

⚡️ MOENIE UITMIS NIE! FRANCOIS VAN COKE & DIE GEVAAR IN WELKOM! ⚡️

​Kaartjies vir 2 Mei @ Salt & Pepper vlieg blitsvinnig op Quicket! 🎸🔥
​⚠️ BELANGRIK:
​Early Bird pryse verval einde Maart! Koop NOU en spaar.
Moenie wag tot dit te laat is nie.

​🥂 EKSLUSIEWE VIP TAFELS (10 mense):
Beperkte tafels beskikbaar vir groepe. Moenie op Quicket kyk nie, kontak ons direk:
📞 081 369 3851
📞 083 347 9377 , 082 797 8857

​🎟 KRY JOU ALGEMENE KAARTJIES HIER:
👉 https://www.quicket.co.za/events/350436-francois-van-coke-die-gevaar/
​Ondersteun ook Blessings Animal Shelter terwyl jy rock! 🐾🤘

22/02/2026

🔥 WELKOM, IS JULLE REG VIR ’N MOERSE RAAS?! 🔥
Die legendariese FRANCOIS VAN COKE & DIE GEVAAR kom Welkom toe en dit gaan LEGENDARIES wees! 🎸⚡

Dit is nie net die grootste rock-show van die jaar nie, dis ’n aand met ’n massiewe hart. 3%.com Properties bring die koning van SA Rock na Salt & Pepper om ons viervoetige vriende by Blessings Animal Shelter te help! 🐾❤️

ALLES (ja, 100% van die opbrengste!) gaan direk na die diere wat dit die nodigste het. 🐕🐈

WAAROM JY DAAR MOET WEES:
✅ Die Show: Francois + Die Gevaar + Al die treffers = Hoendervleis!
✅ Die Kos: Heerlike kosstalletjies om die honger te stil. 🍔
✅ Die Gees: ’n Yskoue kontantkroeg vir die dors. 🍻
✅ Die Doel: Jy rock uit terwyl jy dierelewens red.

DIE "DEETS":
📅 Wanneer: Saterdag, 2 Mei 2026
📍 Waar: Salt & Pepper, Welkom
Doors open om 18:00 – kom vroeg vir ’n goeie plek!

🎟️ KAARTJIES IS NOU BESKIKBAAR! 🎟️"first come, first serve" Sodra hulle weg is, is hulle weg! 🏃‍♂️💨
Moenie wag tot hulle uitverkoop nie! Kry joune dadelik hier:
👉 https://www.quicket.co.za/events/350436-francois-van-coke-die-gevaar/

⚠️ BELANGRIK:

Geen eie kos of drank (ons het jou gedek by die venue!).

Reg van toegang voorbehou (net goeie vibes toegelaat!).

DEEL HIERDIE PLASING en merk jou "concert buddy" in die comments! Kom ons vul die plek vir die diere! 🐾🔥

🔔 WERKSGELEENTHEID: LITIGASIE-SEKRETARESSE 🔔Podbielski Prokureurs is tans op soek na ’n Litigasie-sekretaresse om onmidd...
30/01/2026

🔔 WERKSGELEENTHEID: LITIGASIE-SEKRETARESSE 🔔

Podbielski Prokureurs is tans op soek na ’n Litigasie-sekretaresse om onmiddellik diens te aanvaar by ons Welkom-kantoor.

Vereistes:
• Ervaring in litigasie sal sterk in jou guns tel
• Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
• Professionele kommunikasie en aandag aan detail
• Vermoë om onder druk te werk

Aansoeke:
Stuur jou CV per e-pos na 📧 [email protected]

of lewer dit persoonlik af by ons kantoor:

📍 Stateway 355, Welkom

Sluitingsdatum: totdat pos gevul is

👉 Slegs geskikte kandidate sal gekontak word.

09/10/2025
28/09/2025

💼 POS BESKIKBAAR | AKTE SEKRETARESSE 💼

'n Opwindende loopbaangeleentheid het pas oopgemaak!

Podbielski Inc. Prokureurs is op soek na die dienste van 'n dinamiese en ervare Akte Sekretaresse om by ons professionele span in Welkom aan te sluit.

Vereistes:
🔹 Vorige ondervinding in 'n soortgelyke rol sal 'n deurslaggewende rol speel.
🔹 Moet akkuraat kan werk en goeie aandag aan detail hê.
🔹 Passievol oor die regs- en eiendomswêreld.

Is jy gereed vir 'n nuwe uitdaging? Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

📧 Stuur jou CV direk na: [email protected]

To all our client`s - Happy Heritage day, Welkom! 🇿🇦🇿🇦🇿🇦We wish you joyful day filled with pride and togetherness.🙌💪Don`...
24/09/2025

To all our client`s - Happy Heritage day, Welkom! 🇿🇦🇿🇦🇿🇦

We wish you joyful day filled with pride and togetherness.🙌💪

Don`t settle for average!! 🫵👊

Address

355 Stateway
Welkom
9459

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27573528805

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Podbielski Incorporated posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Podbielski Incorporated:

Share