Human Van der Merwe Inc

Call Directions Contact the business

Human Van der Merwe Inc 24 hour number:

0847038745 whatsapp 0717799067 cell

16/10/2026

Dankie aan my kantoormense vir die Manuela Santie koffie en blomme!! Waardeer baie!!

Wenner van 2026 Humanitêre bekerMattwin TheysBaie geluk! Hou aan om altyd jou gemeenskap te help!Beker oorhandig deur on...
12/10/2026

Wenner van 2026 Humanitêre beker
Mattwin Theys

Baie geluk! Hou aan om altyd jou gemeenskap te help!

Beker oorhandig deur ons kandidaat prokureur Deroné Saal

Mooi loop Dallers!!
10/10/2026

Mooi loop Dallers!!

09/10/2026

Welkom aan nuwe volgelinge!

With Angel Project – I just made it onto their weekly engagement list by being one of their top engagers! 🎉
09/10/2026

With Angel Project – I just made it onto their weekly engagement list by being one of their top engagers! 🎉

09/10/2026

Matrieks 2026 - jul skoolloopbasn is verby! Nou net die pylvak eksamen!

Hard werk bly kalm dien jou bes. As daar n fout kom- nie einde van die pad - sien dit as n heuwel. Kry hulp en kom daaroor.

Lekker leer!

Moet nooit n dier gooi in lug of met iets nie. Tree altyd met respek op teenoor n dier. Hul is kosbaar
05/10/2026

Moet nooit n dier gooi in lug of met iets nie. Tree altyd met respek op teenoor n dier. Hul is kosbaar

Update: adopted ❤️🐾💫

This little pup was thrown in the air between children like a ball, before a concerned citizen stepped in.

The Angel Project has just collected the pup in Lutzville on behalf of Matzikama Animal Care & Welfare Sanctuary. They will be taking care of the pup and I believe they already have people interested in adopting.

Parents, please speak to your children. Animals are not toys!! This behaviour is not acceptable and we experience similar cases far too often.

Min kan vasbyt soos Martie Munnik! 19 jaar by Human van der Merwe!Dankie Martie vir uitstekende en lojale diens vir 19 j...
30/09/2026

Min kan vasbyt soos Martie Munnik!
19 jaar by Human van der Merwe!
Dankie Martie vir uitstekende en lojale diens vir 19 jaar!
En mag jy hiermee saam lekker verjaar oor naweek!

Address

30 Matzikama Street
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27272132789

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Human Van der Merwe Inc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Human Van der Merwe Inc:

Share