26/08/2026
Om te trou is ’n groot mylpaal, daarom is dit belangrik om voorsiening te maak vir dit wat die toekoms in hou. ’n Huweliksvoorwaardekontrak bepaal hoe bates, skuld, aanwas en boedelbeplanning hanteer word indien omstandighede later verander. Kry jou kontrak vroegtydig in plek en begin jou huwelik met die sekerheid wat jul albei verdien.
Skeduleer ’n konsultasie: https://tinyurl.com/3w6f8bf4