06/07/2023
Kom trek net in - geen fieterjasies.
Hierdie drie slaapkamer, twee badkamer huis is geprys met die doel dat die nuwe eienaar kan intrek, geen renovasies hoef te doen nie en met tyd veranderinge kan maak op by sy/haar persoonlike smaak/behoeftes te pas.
Teen R2 425 000 en met 'n 890vkm erf is daar baie potensiaal.
Kontak my gerus vir meer inligting - 0825771089