Rathbone Attorneys

Rathbone Attorneys We offer competent and professional legal services, covering the entire legal spectrum.

As kliënte maar net hierdie waarheid wil besef.  Ek sê sommer nou onomwonde en breedborstig: "As jy vir een oomblik d**k...
12/05/2017

As kliënte maar net hierdie waarheid wil besef. Ek sê sommer nou onomwonde en breedborstig: "As jy vir een oomblik d**k dat jy na my kantoor toe kom met 'n sak vol leuens en d**k ek gaan dit namens jou in enige Hof aanbied, hou liewer verby voordat jy 'n lelike afjak kry. Ek is nie so desperaat vir geld nie dankie, ek het genoeg eerlike kliënte. 'n Onlangse vlaag van versoeke om die waarheid te verdraai lei tot hierdie postering. Vergeet dit, al wat gebeur ek wys jou die deur. Geen prokureur kan na behore optree as hy self nie die waarheid ken en die waarheid nie in die kliënt is nie."

We are participating.
13/07/2016

We are participating.

01/03/2016

Best Kwikwap Web Design Agency for affordable to cheap web design services including unlimited pages, responsive (mobi) design, web design specials, sms systems. Quick turnaround

23/12/2015
20/11/2015
07/10/2014

Meeste werk in ons beroep is die gevolg van ondeurdagte ondertekening van dokumente sonder die inwin van eie regsadvies. Mense leer nie sodat ons ook 'n bestaan kan maak. Regstellende koste is uit die aard van die saak hoër as voorkomende koste, want dit vereis groter inset van ons kant.

23/04/2014

Consumers who are neck deep in debt are set for another windfall, with legislation in place to make it illegal to collect debt that is more than three years old.

03/08/2013

Toetie Husselman says: We are so blessed knowing Nico. He helped us with our legal battle when buying our first home.
We never thought things will work out the way it did, and all thanks to Nico and his knowledge and positive attitude .Nico is also assisting us with another legal battle with a big company that did not delivered what the promised.
So we speak from experience…. If you need legal advice or a legal representative…. Nico is the only person to speak to.. He doesn’t take any sh*t….lol

Address

307 Queen Victoria Street
Stanford
7210

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30

Telephone

+27712419110

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rathbone Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rathbone Attorneys:

Share