20/05/2026
TE HUUR: 3 SLK WOONSTEL IN SECUNDA – 50% AFSLAG vir Mei en Junie • 1ste vloer • Baie veilig en sentraal.
Let wel:
📍 Dit is op die 1ste vloer maar 🐱 welkom. 🐾
🔥 Spesiale aanbod vir Mei & Junie 2026
Normaal R5 590 p/m → Betaal net R2795 vir Mei & Junie (Water uitgesluit)
Ruim 3-slaapkamer woonstel – Secunda
✔ Eerstevloer-eenheid met balkon en mooi uitsig
✔ 3 Slaapkamers (hoofslaapkamer het en-suite badkamer)
✔ 2 Badkamers met storte
✔ Oopplan leefarea + ruim dubbel volume eetkamer
✔ Veilige onderdak parkeerplek + ekstra parkering
💰 BAIE Bekostigbaar teen R5 590/maand (Mei/Junie: 50% afslag)
✅ Geen agentfooie – huur direk
✅ Deposito-betalingsplan beskikbaar
✅ Rustige, geselekteerde medehuurders
📲 Kontak Yvonne NOU om te besigtig – skakel of WhatsApp
📞 076 022 5381
⚠️ BELANGRIK – lees voordat jy reageer
Hierdie woonstel is nie geskik honde nie en het wel 'n privaat ruimte met 'n waslyn op die grondvloer, maar geen tuin nie. Katte kinders is baie welkom.