01/09/2026
πΈπ Baie dankie, Blomland Kleuterskool! ππΈ
Baie dankie aan Blomland dat julle deel was van ons spesiale Lentedagviering! π·π©
Ons waardeer julle deelname en is baie bly dat ons die geleentheid gehad het om die kinders se dag βn bietjie soeter en vroliker te maak. πβ€οΈ
Dit was βn groot plesier om hierdie spesiale dag saam met julle te vier!
D5BSG β Ons maak groei soet! π©π±