13/03/2026
Meer oor ’n huwelik buite gemeenskap van goedere met die aanwasbedeling
💍 Die “beste van beide wêrelde”.
Hierdie huweliksgoederebedeling kombineer finansiële onafhanklikheid met die beginsel van saam bou aan ’n toekoms. Dit beskerm elke gade teen die ander se skuld, maar verseker dat die groei in bates tydens die huwelik regverdig gedeel word.
Lees meer deur ons webtuiste te besoek
Verstaan waarom die aanwasbedeling die gewildste en regverdigste huweliksopsie in SA is. Ons verduidelik die berekening, voordele en uitsluitings eenvoudig.