27/06/2025
π Ons Stel Aan: Rekenkundige klerke π
π Plek: Moreleta Park, Pretoria
π° Salaris: Mark verwant
π Werksure: 08h00 β 16h00 (Maandag tot Vrydag)
π Pos Tipe: Voltyds | Kantoorgebaseer
Is jy akkuraat, georganiseerd en lief vir syfers? Ons is op soek na βn gemotiveerde Rekenkundige klerk om by ons dinamiese span in Moreleta Park aan te sluit!
πΉ Minimum Vereistes:
β
Uitstekende rekenaarvaardighede (veral Microsoft Office)
β
Eie betroubare vervoer
β
Moet akuraat en volledige kan werk
β
Goeie tydsbestuur
β
Goeie geskrewe en verbale kommunikasie (Afrikaans en Engels)
β
Basiese begrip van rekeningkundige beginsels
πΌ Bykomende Voordele:
β’ β Vorige ondervinding by βn rekeningkundige firma
β’ β Besig om te studeer in Finansies, Rekeningkunde of Boekhouding (diploma of graad)
π§ Hoe om aansoek te doen:
Stuur jou CV na [email protected]