Olckers & Assosiate Ingelyf

Directions Website Contact the business

Olckers & Assosiate Ingelyf Olckers & Assosiate Ingelyf streef daarna om ten alle tye die hoogste standaard van regsdienste aan ons kliรซnte te lewer.

16/10/2026

Gelukkige Baas-Dag Mnr. Olckers!

Hier by Olckers & Assosiate vier ons Mnr. Olckers nie net vir โ€˜n dag nie maar sommer โ€˜n week!
16/10/2026

Hier by Olckers & Assosiate vier ons Mnr. Olckers nie net vir โ€˜n dag nie maar sommer โ€˜n week!

๐ŸŽ‰๐Ÿ’›๐Ÿ–ค BAASWEEK 2026 โ€“ DIE LAASTE DAG! ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›๐ŸŽ‰Wat โ€™n week vol lag, pret, verrassings en โ€™n bietjie chaos by die kantoor! ๐Ÿ˜‚๐ŸŽŠ Van...
16/10/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿ’›๐Ÿ–ค BAASWEEK 2026 โ€“ DIE LAASTE DAG! ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›๐ŸŽ‰

Wat โ€™n week vol lag, pret, verrassings en โ€™n bietjie chaos by die kantoor! ๐Ÿ˜‚๐ŸŽŠ Van die โ€œWANTEDโ€-plakkate tot die โ€œCAUTION: DO NOT ENTERโ€-lint en die lekker bederfies โ€“ ons het seker gemaak dat ons baas weet hoe spesiaal hy vir ons is! ๐Ÿคฃ๐Ÿšง๐Ÿซ

Mnr. Olckers, dankie vir al jou harde werk, leiding, geduld en ondersteuning. Dankie dat jy altyd bereid is om die ekstra myl te stap en dat jy ons deel maak van โ€™n werkplek waar daar nooit โ€™n tekort aan stories en lag is nie. โš–๏ธโค๏ธ

Ons het jou hierdie week behoorlik gevier, en die WANTED-plakkaat het gewerk โ€“ Mnr. Olckers het ons op Baasdag met vroeรซr huis toe gaan bederf! ๐Ÿคญ๐Ÿ˜‚๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ

Van al jou personeel: Happy Bossโ€™s Day, Mr. Olckers! ๐Ÿฅณ๐Ÿ† Dankie dat jy nie net โ€™n baas is nie, maar ook iemand wat โ€™n verskil maak.

En nouโ€ฆ kan iemand asseblief die CAUTION-lint afhaal? Ons moet Maandag weer kom werk! ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ

๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

๐ŸšจBAASWEEK โ€“ DAG 4: WANTED! Ons het gister vir Mnr. Olckers โ€˜n dag โ€œafโ€ gegeeโ€ฆ ๐Ÿ˜ŽMaar vandag het ons weer besluit om dinge...
15/10/2026

๐ŸšจBAASWEEK โ€“ DAG 4: WANTED!

Ons het gister vir Mnr. Olckers โ€˜n dag โ€œafโ€ gegeeโ€ฆ ๐Ÿ˜ŽMaar vandag het ons weer besluit om dinge interessant te hou! ๐Ÿ”Ž

Ons het vir Mnr. Olckers sy eie WANTED-plakkaat gemaak! ๐Ÿ˜‚๐Ÿš”

Die aanklagte? Te awesome om te hanteer, gevaarlik goed met kontrakte, oormatig goeie raad en altyd besig om seker te maak alles loop soos dit moet! ๐Ÿคฃโš–๏ธ๐Ÿ“‘

Die beloning? ๐Ÿ‘€ As ons hom kry, mag ons dalk vroeรซr huis toe gaan! ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’จ

Welโ€ฆ ons wag nog vir daardie beloning! โณ

STAY TUNED VIR Mร”REโ€ฆ ๐Ÿ‘€๐ŸŽ‰ Baasweek is nog nie verby nie, en ons is nog lank nie klaar met ons baas nie! ๐Ÿคฃ

๐Ÿฅณ๐Ÿ˜‚

๐ŸŽ‰๐Ÿ˜‚ Baasweek by Olckers & Assosiate !๐Ÿ˜‚๐ŸŽ‰Vandag het ons die baas โ€™n bietjie afgegeeโ€ฆ ๐Ÿคญ๐Ÿคฃ Maar tussen al die grappies en pret...
14/10/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿ˜‚ Baasweek by Olckers & Assosiate !๐Ÿ˜‚๐ŸŽ‰

Vandag het ons die baas โ€™n bietjie afgegeeโ€ฆ ๐Ÿคญ๐Ÿคฃ Maar tussen al die grappies en pret deur, het ons hom net weer herinner aan een belangrike ding:

๐Ÿ† Hy is en bly die BESTE BAAS! ๐Ÿ†

Want agter elke goeie span staan daar โ€™n baas wat ons laat lag, ons uitdaag en saam met ons deur dik en dun gaan.

Dankie, Mnr. Olckers, dat jy die baas is wat jy is!

๐Ÿฅณ๐Ÿ†

๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ BAAS-WEEK BY ONS KANTOOR! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰Soos julle weet, vier ons hierdie week Baas-week! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ‘” En natuurlik het ons dames besluit o...
13/10/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ BAAS-WEEK BY ONS KANTOOR! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰

Soos julle weet, vier ons hierdie week Baas-week! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ‘” En natuurlik het ons dames besluit om ons baas bietjie ekstra spesiaal te laat voel met โ€™n paar verrassings, bederfies en sommer baie pret! ๐Ÿ˜‚

Ons dames het besluit dat die beste baas ook โ€™n bietjie bederf verdienโ€ฆ maar moenie te gemaklik raak nie, Baas! ๐Ÿคฃ๐Ÿคญ Die week is nog lank en jy weet nooit wat ons volgende gaan aanvang nie! ๐Ÿ‘€๐Ÿ˜‚

Aan die BESTE BAAS โ€“ van jou gunsteling dames! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿป

๐ŸŽ‰

13/10/2026
๐Ÿ˜‚๐ŸŒŠ Baas-Week HET AMPTELIK BEGIN! ๐ŸŒŠ๐Ÿ˜‚Vrydag, 16 Oktober, is dit Baasdag, en ons het besluit dat een dag se bederf vir ons ...
12/10/2026

๐Ÿ˜‚๐ŸŒŠ Baas-Week HET AMPTELIK BEGIN! ๐ŸŒŠ๐Ÿ˜‚

Vrydag, 16 Oktober, is dit Baasdag, en ons het besluit dat een dag se bederf vir ons baas, mnr. Arno Olckers, net eenvoudig nie genoeg is nie! ๐Ÿคฃ

Daarom vier ons hierdie week Baasweek โ€“ en kom ons sรช maar netโ€ฆ ons baas gaan dalk wens hy het die week verlof geneem! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ™ˆ

Ons het vandag afgeskop met โ€™n AI-foto van die kantoor wat lyk asof โ€™n pyp gebars het en die hele kantoor onder water is! ๐ŸŒŠ๐Ÿšจ Maar omdat โ€™n foto alleen mos nie genoeg drama is nie, het ons besluit om die kantoor sommer self in โ€™n water-avontuur te verander! ๐Ÿ’ฆ๐Ÿ˜‚

Die matte, die kantoor en die hele atmosfeer was reg vir โ€™n noodgevalโ€ฆ gelukkig was dit net ons kreatiwiteit wat oorgeloop het! ๐Ÿคฃ

En glo ons, dit is maar net die beginโ€ฆ ๐Ÿ‘€๐Ÿ˜‚

Mnr. Olckers, as u hierdie week begin wonder wat volgende gaan gebeur, onthou net: dis alles uit liefde! โค๏ธ๐Ÿคฃ Ons waardeer jou as baas, maar hierdie week gaan ons seker maak dat u ons ook onthou! ๐Ÿ˜œ

Bly ingeskakel vir nog streke, verrassings en hopelik โ€™n baas wat Vrydag nog met ons praat! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ™ˆ

Address

522 Breedstraat
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olckers & Assosiate Ingelyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Olckers & Assosiate Ingelyf:

Shortcuts

Share