31/08/2026
Borgtog is nie 'n pleit oor skuld of onskuld nie. Die enkele vraag is of die belang van geregtigheid vrylating toelaat terwyl die saak loop, en by die meeste misdrywe is die vertrekpunt vrylating.
'n Borgaansoek word voorberei, nie uit die vuis gedoen nie, en wat daar gesê word, vorm deel van die verhoorrekord. Skakel ons voor die eerste verskyning, nie daarna nie.
Willie Jordaan Prokureurs, Potchefstroom. In praktyk sedert 1999.
Skakel 087 133 3595 · williejordaanprokureur.co.za/strafreg-en-borgtog.html
- - - - -
Bail is not a plea about guilt or innocence. The single question is whether the interests of justice permit release while the case runs, and for most offences the point of departure is release.
A bail application is prepared, not improvised, and what is said there forms part of the trial record. Telephone us before the first appearance, not after it.
Willie Jordaan Attorneys, Potchefstroom. In practice since 1999.
Call 087 133 3595 · williejordaanattorney.co.za/criminal-law-bail.html