30/04/2024
Testament, boedels, huis registrasies en alle litigasie! Ons spesialeer in registrasie van huise en boedels maar het dekades se ondervinding in litigasie. Meneer Mulder was 'n balju! Meneer Mulder het ook in die Meesterskantore gewerk. Hy is reguit, regverdig en baie goed met wat hy doen!