28/09/2026
๐ข Ons is op soek na โn Invorderingsekretaresse!
โ
Rauch Gertenbach Ing. is op soek na โn ervare en professionele Invorderingsekretaresse om by ons span aan te sluit.
โ
Die ideale kandidaat beskik oor minstens 5 jaar relevante ervaring in โn regspraktyk, is vertroud met hofreรซls en het praktiese kennis van die volledige invorderingsproses, insluitend invorderings van beheerliggame en huiseienaarsverenigings.
โ
Ons benodig iemand wat:
โ๏ธ Uitstekende kommunikasie- en administratiewe vaardighede het
โ๏ธ Sterk aandag aan detail het
โ๏ธ Professioneel en rekenaarvaardig is
โ๏ธ Ervaring met Legal Suite en MS Office het
โ๏ธ Met selfvertroue kan kommunikeer
โ๏ธ Maand-einde prosedures, verslae, rekeninge en fakturering kan hanteer
โ๏ธ Vlot in Afrikaans en Engels is
โ๏ธ Oor eie vervoer beskik
โ๏ธ Goed binne โn span kan funksioneer
โ
Belangrik: โn Matrieksertifikaat en 5 jaar relevante regspraktyk-ervaring is โn vereiste.
โ
๐ฉ Stuur jou CV na: [email protected]
๐๏ธ Aansoeke sluit: 2 Oktober 2026
โ
Rauch Gertenbach Ing. behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie. Indien jy nie binne twee weke gekontak word nie, kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.
โ
Is jy die persoon wat ons soek? Ons sien uit daarna om van jou te hoor.
โ