Mooinooi Verhurings

Mooinooi Verhurings NIE AGENTE !Verhurings van eiendomme in Mooinooi, Barnardsvlei en Buffelspoort

02/08/2026
31/07/2026

Hallo Mooinooi....
Ek is steeds opsoek na n huis te huur op n plaas/plot.
2, 3, of 4 slaapkamer. Elektriese heining en troeteldier vriendelik.
Laat weet my asb as jy iets het.
Mooinooi, Barnardsvlei, Buffelspoort area
Janet 0694938724

2sk  huis op Sitrusplaas - nie in die dorp nie: Huis  B14B  (Slegs stort - geen bad)2- Slaapkamer  huisSlegs afdak vir 1...
14/09/2024

2sk huis op Sitrusplaas - nie in die dorp nie:

Huis B14B (Slegs stort - geen bad)

2- Slaapkamer huis

Slegs afdak vir 1 x motor - geen toesluit garage en geen buite-geboue.
R3500 per maand , deposito R3500.

3km vanaf Mooinooi SPAR.

Netto salaris na alle aftrekkings moet R13000 per maand wees.

Alle huise:

Maksimum 2 x honde of 2 katte (gesteriliseerde katte)
Maksimum 2 x volwassenes en 2 x kinders < 12 jaar per huis.
Geen motorfietse ( Magaliesberg BIOSFEER area)
Skoon kredietrekord hê , maw geen slegte of agterstallige skuld - Kredietburo navrae word gedoen.
Tuine wat onderhou moet word deur huurder - hoofsaaklik grasperke.
Elektrisiteit nie ingesluit - R1.90 per eenheid
Defy 3-plaat stoof / oond kombinasie sal ingesit word op datum van okkupasie.

Beskikbaar vir navrae slegs Maandae tot Vrydae tussen 8vm en 16:00.

Kontak Surana Kroese 0839806814 - op WHATSAPP vir enige verdere inligting.

Ons is nie altyd telefonies beskikbaar nie - Vodacom sein sleg of besig met werk.

Pindrop sal gestuur word via whatsapp sodat U kan gaan kyk na eiendom van buite en kredietburo navrae / bekostigbaarheid berekeninge word eers gedoen voordat eiendom binne geskou word.

Address

Mooinooi
0325

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooinooi Verhurings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category