Lombard, Muller & Vennote Incorporated

Lombard, Muller & Vennote Incorporated Attorneys, Notaries, Conveyancers

08/04/2026
03/02/2025

Lombard Muller & Vennote is Opsoek na Iemand met Aktes ondervinding om te help met opstel van oordrags dokumente vir 3 Maande. Kontak Thinus 083 3069795

08/04/2024

We are hiring

Conveyancing Secretary or Junior Conveyanced with experience in ABSA and FNB bond registrations Please send your CV to [email protected]

16/01/2024
Today we celebrate Attorney & Conveyancer Genee Coetzee's birthday. Genee, your commitment to excellence contributes to ...
15/11/2023

Today we celebrate Attorney & Conveyancer Genee Coetzee's birthday. Genee, your commitment to excellence contributes to Lombard Muller & Vennote Inc's success.

08/02/2023

Die konstitusionele hof het die regering se rasfonds wat hulp vir net swart besigheid tydens Covid wou gee, finaal die nekslag toegedien. Geluk aan Solidariteit en AfriForum se regspanne!

Die uitspraak is ‘n reuse oorwinning. Die konstitusionele hof bevestig dat die regering te ver gaan met ras. Om hulp te gee op grond van ras, in ‘n krisistyd, was ‘n laagtepunt in die regering se rasideologie. Die regerende party het ‘n rasverleentheid geword.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bevind dat ‘n LUR van Noordwes, Sello Lehari, skuldig daaraan is dat hy Elana Barkhuizen en skoolkinders se menseregte geskend is. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is in die hof skuldig bevind aan rasseteistering van kolonel Annemarie Oosthuizen. Nou is die regering se rasbeleid in die Covid-ramptyd finaal onwettig. Dit alles in die eerste twee maande van 2023.

Dis tyd dat geïnstitusionaliseerde rassisme moet stop.

President Ramaphosa moet eerlik wees en erken dat Suid-Afrika se probleem met ras is in sy eie regering. Die howe het dit bevind. As hy ernstig is dat daar nie plek vir rassisme in Suid-Afrika is nie, is ‘n goeie begin om dit in sy eie regering uit te wis.

05/04/2022

Rawson Properties Faerie Glen Waterkloof
We're Painting the Town Yellow This Weekend!
9 & 10 April is Yellow Show House Weekend!
0129910439

Address

No. 7 12th Street
Menlo Park
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27123467588

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lombard, Muller & Vennote Incorporated posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lombard, Muller & Vennote Incorporated:

Share