14/10/2026
Tyd staan nie stil nie, en om te dink dat die jaar alreeds einde se kant toe staan, kan jou skielik laat wonder of al jou belangrike regsake in orde is. Dalk het jy โn besigheidskontrak wat nog hersien moet word, โn eiendomstransaksie wat sloer, of โn bateverandering wat aangedui moet word in jou boedelplan. By PP Smit Prokureurs help ons jou om die laaste deel van 2026 met gemoedsrus aan te pak deur te verseker dat jou regsake deeglik afgehandel word.
Skeduleer โn konsultasie om jou jaareindbeplanning op dreef te kry: https://tinyurl.com/5dfj3fd3