28/05/2026
Ruim 1 Slaapkamer woonstel te huur in Ladismith, by Kattehotel in Kerkstraat
(lees asb mooi hoe om te kommunikeer hieroor, NIE via Facebook):
Beskikbaar vir okkupasie Junie 2026.
Huur: R3800 per maand, uitgesluit munisipale rekening (ongeveer R700) en koopkrag.
Deposito: R3 800
Kontak ons kantoor vir meer informasie by
Tel: 028 5511 115
E-pos: [email protected]
of besoek ons kantoor by
21 Van Riebeeckstraat,Ladismith