A.G. Van Brakel and Associates Incorporated

A.G. Van Brakel and Associates Incorporated Registered Accountants and Auditors
Member of SAICA
Member of IRBA
Registered Tax Practitioner with

We can assist you in the following fields of expertise :

Statutory audits
Setting up and auditing of internal controls
Monthly accounting services
Preparation of all tax returns
Preparation of management accounts
Preparation of cash flow statements
Preparation of budgets
Completion and submission of all statutory returns
Registration of all statutory returns
Preparation of Annual Financial Statem

ents
Drawing up and review of business plans
Calculation of return on investments
Assistance with loan applications
Business valuations
Tax compliance audits
Assistance with SARS audits and queries
Tax planning
Full spectrum of payroll services
Company secretarial services
Annual Returns
BBBEE compliance certificates
Setting up and administration of Trusts
Estate planning and the administration thereof
Preparation of wills
Administration of deceased estates

Visit our website at http://www.vbrakel.co.za for more details on the various services that we can assist you with.

13/12/2024
“Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in li...
27/09/2024

“Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.”
‭‭1 TIMOTEUS‬ ‭4‬:‭12‬ ‭AFR83

Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.

“God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan...
26/09/2024

“God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.”
‭‭JOHANNES‬ ‭3‬:‭17‬ ‭AFR83

God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.

“ook daar lei u hand my, hou u regterhand my vas.”‭‭PSALMS‬ ‭139‬:‭10‬ ‭AFR83
25/09/2024

“ook daar lei u hand my, hou u regterhand my vas.”
‭‭PSALMS‬ ‭139‬:‭10‬ ‭AFR83

ook daar lei u hand my, hou u regterhand my vas.

“Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op ...
24/09/2024

“Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.”
‭‭ROMEINE‬ ‭3‬:‭23‬-‭24‬ ‭AFR83

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.

“Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou.”‭‭JESAJA‬ ‭41‬:‭13‬ ‭AFR83
22/09/2024

“Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou.”
‭‭JESAJA‬ ‭41‬:‭13‬ ‭AFR83

Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou.

“Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, ...
20/09/2024

“Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom.”
‭‭EFESIËRS‬ ‭4‬:‭29‬ ‭AFR83

Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom.

“Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.”‭‭SPREUKE‬ ‭19‬:‭17‬ ‭AFR...
19/09/2024

“Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.”
‭‭SPREUKE‬ ‭19‬:‭17‬ ‭AFR83

Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.

Address

No 3 Judy Place, 23 Clew Road, Monument
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27824524030

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A.G. Van Brakel and Associates Incorporated posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to A.G. Van Brakel and Associates Incorporated:

Share