17/07/2026
🥩🏉 Is die braai gereël en jou biltong voorraad reg vir Saterdag se wedstryd? 🇿🇦
Hierdie rugbyseisoen verdien net die beste!
By 🆂︎🆃︎🅾︎🅴︎🆃︎🅱︎🆄︎🅻︎ Biltong kry jy:
🔥 Geelvet Biltong
🔥 Geelvet Droëwors
🔥 Wildsbiltong & Wildsdroëwors
🔥 Impala S***e
🔥 Heerlike Koekies
Kom maak jou voorraad vol en geniet elke oomblik van die rugby met die smaak van egte gehalte.
📍 227 Bell Drive, Noordheuwel, Krugersdorp
Goed, beter, BESTE biltong.