LEGAL ADMIN

LEGAL ADMIN Help mense met enige skuld. Help deur Administrasie ,Debt Review en kan ook help om jou Naam op ITC skoon temaak.

Ek doen hierdie werk vir baie jare, en is bekend in Krugersdorp. Mense as julle probleem het, wees welkom by my kantoor en ons net gesels

28/03/2022

My naam is Martie in Krugersdorp. Help mense met skuld ,agter mer huis leening, agter met kar paaiemente en kan naam skoon maak op ITC wat gelys is vir Debt Review of kom gesels oor alles, of net om advies tevra. Kan my kontak 082-497-3327

Send a message to learn more

08/09/2021

Ek help mense wat skuld het deur Administrasie of Debt Review, in besigheid vir baie jare. Kan ook mense se naam skoon maak op ITC
Mense is welkom om met my te kom praat of net advies nodig het
113 Commissioner straat Krugersdorp 082-497-3327

08/01/2021

More alle mense, Ek help mense wat bedruk word met alle skuld.dagvaardings selfs met garnishee bevel teen jou. Kan ook name skoon maak vir skoon kridiet rekort. Kom sien my al wil jy net daar oor wil praat, help graag. Groete Martie

19/06/2020

Goeie dag, hoop almal is nog gesond. As daar iemand is wat probleme het met rekenings. garnishee orders ,dagvaardings wat ook al kan kan wees, kontak my 011-660-6177 of 082-497-3327
of 113 COMMISSIONER STRAAT KRUGERSDORP oor kant poliesie stasie Lekker dag Martie

22/04/2020

Aan al die mense wat ek ken en wat my ken,en sien uit na nuwe gesigte. Mag die Vader sy Hand oor julle hou en beskerm Martie

30/03/2020

Hi aan almal wat my ken help graag mense wat in baie skuld is en help graag met enige probleme al luister ek net dankie Martie ,en o ja doen hierdie werk baie jare

😏

Address

113 Commissioner Street
Krugersdorp
1740

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27824973327

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LEGAL ADMIN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LEGAL ADMIN:

Share