Esmé Coetzer Attorneys

Esmé Coetzer Attorneys Attorneys | Conveyancers | Notaries

Trusted legal partners in property.

We specialise in conveyancing, real estate law, and notarial services, with a dedicated focus on smooth, secure property transactions.

Wanneer die winde so waai soos dit nou daarbuite waai, dan herinner dit ons aan die lewe se winde wat soms so teen jou k...
05/09/2026

Wanneer die winde so waai soos dit nou daarbuite waai, dan herinner dit ons aan die lewe se winde wat soms so teen jou kan waai. Solank jou fondasie op Hom gebou is, kan die winde maar waai.

31/08/2026

In Suid-Afrika raak aanwysings soms deurmekaar... maar wanneer dit by jou droomhuis kom, hoef dit nie te wees nie. By Es...
26/07/2026

In Suid-Afrika raak aanwysings soms deurmekaar... maar wanneer dit by jou droomhuis kom, hoef dit nie te wees nie. By Esmé Coetzer Properties lei ons jou met kennis, eerlikheid en vertroue – tot by die voordeur van jou nuwe tuiste. 🏡❤️


Esmé Coetzer Daniëlle Janse van Rensburg Unlocked by Dani J Charmaine van Blerk Theresa Potgieter

                   #
23/07/2026

#

Ons span by Esmé Coetzer Prokureurs en Eiendomme word deur dit wat om ons aan die gebeure is, veral op sportgebied, geïn...
18/07/2026

Ons span by Esmé Coetzer Prokureurs en Eiendomme word deur dit wat om ons aan die gebeure is, veral op sportgebied, geïnspireer.

Vertroue skep ñ verwagting. Jy weet wat jy gaan kry. Geen kortpaaie, geen slim praatjies. Daarom dat ons kan sê: "In the...
05/07/2026

Vertroue skep ñ verwagting. Jy weet wat jy gaan kry. Geen kortpaaie, geen slim praatjies. Daarom dat ons kan sê: "In the heart of TRUST... there is US".

Kliënte wat soveel moeite doen net om  dankie-te-sê, dit raak my aan. Ons het net die beste kliënte.
30/06/2026

Kliënte wat soveel moeite doen net om dankie-te-sê, dit raak my aan. Ons het net die beste kliënte.

Die beste bestanddele kry dikwels al die aandag. Tog is dit die sout wat alles bymekaar bring.Net so is ons eiendomsagen...
28/06/2026

Die beste bestanddele kry dikwels al die aandag. Tog is dit die sout wat alles bymekaar bring.

Net so is ons eiendomsagentskap en firma nie die huis nie – ons is die kundigheid, onderhandeling en sorg wat van 'n transaksie 'n sukses maak.

"Ons verkoop nie net eiendomme nie... ons bring die beste in elke transaksie na vore."

16/06/2026

Choose to bridge the gap.          Esmé Coetzer
08/06/2026

Choose to bridge the gap.


Esmé Coetzer

Address

17 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 19:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27185000209

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Esmé Coetzer Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Esmé Coetzer Attorneys:

Shortcuts

Share