04/06/2026
Island View
Langtermyn huur - ongemeubileerd.
3 Slaapkamer, 2 badkamer met 1 toesluit garage - meenthuis.
Gelykvlak.
R13 000 pm, sluit munisipale kostes in behalwe koopkrag.
Beskikbaar 1 Julie 2026.
Ongelukkig geen troeteldiere.
Vir meer besonderhede, whatsapp:
Geo - 083 709 0594