CASA OTTOSHOOP Self Catering Cottages .

CASA OTTOSHOOP Self Catering Cottages . CASA OTTOSHOOP
"CASA OTTOSHOOP SELFCATERING" tuinwoonstelle is in 2015 op die been gebring.

'n Deel van die huis is in die jaar 1955 gebou. Thambo Lughawe.

CASA Ottoshoop is 'n baie bekostigbare unieke selfsorg tuinwoonstel eenhede en woonplek vir die profesionele persoon wat in omgewing werksaam is en of net wil kom kuier en of vir sake geleendhede. Na vele verbeteringe en aanbouing van 'n dubbelverdieping in 2007 is dit in 2015 verander na kleiner eenhede toe. Tans is daar 5 eenhede waarvan een 'n enkelman tuinwoonstel is, 2 eenslaapkamer tuinwo

onstelle, een 2 slaapkamer wooneenheid met 2 badkamer dubbel geriewe wat 6 persone kan huisves en 'n 3 slaapkamer dubbelverdieping wooneenheid met 3 badkamers wat 8 persone kan huisves.

CASA OTTOSHOOP is in 'n goeie stil dorpsgebied geleë nl. Lambton Germiston en bied akkommodasie vir diegene wat in en om die omgewing werksaam is, bv. Germiston, Alberton, Wadeville, Boksburg en die Randse Lughawe. Ons is ook naby die OR. Casa Ottoshoop bied huisvesting vir persone wat op egskeiding staan, asook vakansie akkommodasie vir 'n man en sy vrou wat net wil wegbreek van hul eie huis en wil voel hulle is op 'n vakansie. Hier by Casa Ottoshoop is daar 'n koue waterswembad en 'n klein lapa met braaigeriewe. Hier is groot winkels en sentrums in die omgewing met baie restourante en ander eetplekke. Dit alles om net met jou tassie klere te kom ontspan teen 'n baie-baie bekostigbare tarief, hetsy per dag, week, maand of selfs langer.....

" CASA OTTOSHOOP IS NET DIE PLEK VIR JOU"

Address

174 Kasteel Avenue
Germiston
1401

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27612967260

Products

SELF CATERING ACCOMMODATION FOR PROFESSIONALS ONLY

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CASA OTTOSHOOP Self Catering Cottages . posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CASA OTTOSHOOP Self Catering Cottages .:

Share

Category

CASA OTTOSHOOP EAST RAND

CASA Ottoshoop is 'n unieke selfsorg tuinwoonstel eenhede woonplek in die OOS RAND GAUTENG vir enige persoon wat in omgewing werksaam is, en of net wil bly teen bekostigbare pryse.