03/08/2026
🌸 Woman to Women – Maandag 3 Augustus 2026 🌸
Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie! Sluit aan by Berenice & Leonie op Woman to Women waar hulle gesels oor "Die Regte van Vroue".
⚖️ Spesiale gas: Meronique Odendaal
📌 Kom luister na waardevolle inligting oor vroueregte, beskerming en bemagtiging.
📅 Datum: Maandag, 3 Augustus 2026
🕖 Tyd: 19:00 – 20:00
📻 Slegs op Eden FM 87.8 – 103.6
Luister saam en word ingelig oor die regte wat elke vrou behoort te ken.