D.L.R. Cloete Attorneys/ Prokureurs

D.L.R. Cloete Attorneys/ Prokureurs Family Law: divorces, maintenance matters,domestic violence Interdicts. Deceased Estates: testaments, L&D accounts. Criminal Law. Civil Litigation

Lawyer & Law Firm

26/09/2024

Ek d**k gisteraand daaraan dat as die US Wilgenhof wegmaak. Dan verloor Stellenbosch n deel van sy tradisie. N punt hoed wys nie na die K*K nie en n vroulike student wat praat oor n manskoshuis is bloot laf. Weet sy regtig waarvan sy praat? Die ontgroening is ook net die eerste jaar, daarna moet jy leer. Ek meen vir wie moet ons nou bekfluitjie skree? Dit sal nie deug nie.

13/03/2024

Met die komende verkiesing moet ons almal self verantwoordelikheid neem en stem vir wie ons wil he moet ons verteenwoordig in ons verteenwoordigende demokrasie. As jy nie stem nie, kan jy nie kla nie. Ek persoonlik is in die Wes-Kaap en glo die DA doen n beter bestuur op provinsiale vlak as die ANC. So hou die Wes-Kaap DA dis goed vir demokrasie ook.

Address

3 Retief Street
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27799452737

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D.L.R. Cloete Attorneys/ Prokureurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to D.L.R. Cloete Attorneys/ Prokureurs:

Shortcuts

Share