30/09/2022
STEM NOU!
⌚ Moenie uitstel!
👉 https://forms.gle/guL3tM1rWkuJ4Rz18
🎉 BAIE GELUK aan al die genomineerde besighede en individue - reeds n puik prestasie!
📢 Die stemming en die wenners word bekend gemaak by die gala-aand op 22 Oktober 2022 in Malmesbury se Stadsaal.
🗓 Die jaarlikse Diensverskaffer van die Jaar kompetisie is 'n inisiatief van waarvoor plaaslike besighede en -besigheidspersone genomineer kan word.
✏️ Die gemeenskap/kliënte stem dan vir die besighede.
Stemme is die maatstaf vir tevredenheid met die diens van die besigheid en/of persoon.
❤️ Ons waardeer die gemeenskap se entoesiasme en deelname wat die uitslag bepaal.
Onthou:
🔹 Slegs persone wat in Malmesbury woon of werk mag stem.
🔹 Een stem per persoon.
🔹 'n Paneel van lede van Malmesbury sakekamerbestuur kategoriseer besighede na die nominasieproses volgens benaderde kliëntegetalle.
💚 Kom ons soek vanjaar weer na besondere besighede wat verstaan wat hulle kliënte gelukkig hou!