15/12/2023
Carl Niehaus, leier van die African Radical Economic Transformation Alliance (Areta), het aangekondig dat hy by die EFF gaan aansluit en het alle ander Areta-lede aangemoedig om sy voorbeeld te volg.
Lees meer: https://brnw.ch/21wFjB9