09/05/2026
🇿🇦 Plaaslik is Lekker. Calitzdorp is my tuisveld. 🇿🇦
D**k jy aan koop of verkoop? Kies ’n agent wat self hier wortel gesit het.
Ek is al 10 jaar ’n Agent in ons dorp. Vir my is dit nie net besigheid nie—dis ’n belegging in ons mense.
Hoekom saam met my werk?
• Ek ken die mark: Van goeie tye tot moeilike tye, ek weet wie soek wat.
• Ek ploeg terug: My verdienste bly in Calitzdorp se ekonomie.
• 60 Jaar Seeff: Trotse Suid-Afrikaanse kundigheid agter my naam.
Kom ons bou saam aan ons dorp.
Gesels met my:
WhatsApp my vandag nog. 📱 082 657 3557