LBF Attorneys

LBF Attorneys Providing quality legal advice
and service of the highest possible standard.

01/09/2026

🏠 PROPERTY DISPUTE?

Property disputes can be stressful, costly and time-consuming.

Whether it’s a boundary dispute, rental issue, eviction, breach of contract or inheritance matter, knowing your rights and acting early can make all the difference.

⚖️ Protect your property. Know your rights. Get the right legal advice.

Contact our specialised property team today.
📞 028 424 1119
📱 WhatsApp: 076 699 0714
LBF Prokureurs | Attorneys

Your legal information hub.

For information purposes only. Professional advice should be obtained for your specific circumstances.

🏠 LANDLORDS: NOT EVERY OCCUPIER IS THE SAMEWhen someone refuses to leave your property, the first question is: Do they s...
26/08/2026

🏠 LANDLORDS: NOT EVERY OCCUPIER IS THE SAME

When someone refuses to leave your property, the first question is: Do they still have a legal right to occupy it?

A tenant occupies under a lease, while an unlawful occupier has no consent or legal right to remain. Different laws, notices and eviction procedures apply.

⚠️ Getting the classification wrong can lead to delays, unnecessary costs and having to restart the eviction process.

Know the legal status before taking action.

⚖️ LBF Prokureurs | Attorneys
📞 028 424 1119 | 📱 WhatsApp 076 699 0714

📚 Sterkte aan Hoërskool Bredasdorp se Graad 12-leerders! 💪LBF Prokureurs wens al die Graad 12-leerders van Hoërskool Bre...
25/08/2026

📚 Sterkte aan Hoërskool Bredasdorp se Graad 12-leerders! 💪

LBF Prokureurs wens al die Graad 12-leerders van Hoërskool Bredasdorp baie sterkte toe met julle September-eksamen! 📖✏️

Onthou: elke uur se voorbereiding, elke bietjie moeite en elke uitdaging wat julle nou aanpak, bring julle ’n tree nader aan julle doelwitte. 🎓

Werk hard, bly gefokus en glo in julleself. Ons glo in julle! ⭐

Sterkte met die eksamen – julle kan dit doen! 💙

LBF Prokureurs

19/08/2026
Hoërskool Bredasdorp hou Geesweek! Geniet elke oomblik!! 🎊🎉✨🎈👯💃🏼🕺🏼🪩🪇
18/08/2026

Hoërskool Bredasdorp hou Geesweek! Geniet elke oomblik!! 🎊🎉✨🎈👯💃🏼🕺🏼🪩🪇

📜 LSSA National Wills Week 2026 ⚖️From 14–18 September 2026, LBF Attorneys is proud to participate in National Wills Wee...
14/08/2026

📜 LSSA National Wills Week 2026 ⚖️

From 14–18 September 2026, LBF Attorneys is proud to participate in National Wills Week.

A valid will is an important step in protecting your loved ones and securing your legacy. ❤️

✍️ Let us write your basic will FREE of charge.

📅 14–18 September 2026
📞 Book your appointment with LBF Attorneys: Call 028 424 1119 or send us a WhatsApp on 076 699 0714.

Take the first step towards securing your family’s future. 💙

LBF Attorneys — helping you protect what matters most.

Dissiplinêre Verhore in die WerkplekWerkgewers hoor dikwels die woord “dissiplinêre verhoor” en d**k dit moet streng en ...
09/04/2026

Dissiplinêre Verhore in die Werkplek

Werkgewers hoor dikwels die woord “dissiplinêre verhoor” en d**k dit moet streng en formeel wees soos ’n hofsaak. Maar eintlik gaan dit oor iets baie eenvoudiger: om regverdig en eerlik te wees.

Eerstens moet die werkgewer seker maak die werknemer weet presies waarvan hy of sy beskuldig word - die werknemer moet vooraf weet wat verkeerd gegaan het, sodat hy of sy kan voorberei.

Tweedens moet die werknemer ’n kans kry om sy of haar kant van die storie te vertel. Miskien is daar ’n verduideliking, of selfs ’n misverstand. ’n Verhoor is nie net daar om iemand skuldig te bevind nie, maar om die waarheid uit te vind.

Nog ’n belangrike punt is dat die verhoor onpartydig moet wees. Die persoon wie die saak aanhoor, moet nie reeds besluit het wat die uitkoms gaan wees nie.

Die werknemer het ook die reg om iemand saam te bring, soos ’n kollega of vakbondverteenwoordiger. Dit help om dinge meer gemaklik en regverdig te maak.

Laastens moet die werkgewer seker maak dat die straf (as daar een is) by die oortreding pas. Dit sal nie sin maak om iemand swaar te straf vir ’n klein fout nie—’n bietjie balans en gesonde verstand gaan ’n lang pad.

Kortom: ’n dissiplinêre verhoor hoef nie ’n skrikwekkende gebeurtenis te wees nie. As die werkgewer eerlik, duidelik en regverdig optree, kan dit help om probleme op te los en vertroue in die werkplek te bou.

Vir bystand met dissiplinêre aangeleenthede in die werkplek, kontak ons kantoor om ‘n konsultasie te reël. Bel ons gerus by 028 424 1119 of stuur ‘n epos aan [email protected]

EgskeidingsprosesOm deur ’n egskeiding te gaan, kan oorweldigend voel, maar jy hoef nie alleen daardeur te gaan nie. LBF...
28/03/2026

Egskeidingsproses

Om deur ’n egskeiding te gaan, kan oorweldigend voel, maar jy hoef nie alleen daardeur te gaan nie. LBF Prokureurs is hier om jou elke stap van die pad te ondersteun.

Die proses behels gewoonlik ’n paar belangrike stappe, soos die uitreik van ’n dagvaarding, skikkingsonderhandelinge en, indien nodig, die bywoning van hofverrigtinge. Ons help jou ook om praktiese sake soos die verdeling van bates, onderhoud en reëlings vir jou kinders uit te werk en te skik.

Ons fokus daarop om die proses so glad en vinnig as moontlik te maak, met oplossings wat vir jou en jou gesin werk.

Kontak ons gerus om ’n konsultasie te reël:

Tel: 028 424 1119

E-pos: [email protected]

Address

4 Waterkant Street
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:30

Telephone

+27284241119

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LBF Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LBF Attorneys:

Shortcuts

Share