29/05/2026
WEIDING GESOEK VIR KLIËNT
Ons is opsoek na weidingsgrond te huur vir 100+ beeste binne ’n 200km radius van Bloemfontein.
• Betroubare kliënt
• Lang- of korttermyn moontlik
• Enige beskikbare weiding welkom
Kontak ons gerus indien u beskikbare weiding het of iemand ken wat kan help.