08/04/2015
Die oggend program op RSG oor h**r lone vir plaaswerkers was so ontstellend. Mens kan nie gol dat hulle se dat die R10 meer op salarisse is die oorsaak van meer maatskaplike probleme op plase nie. Wat 'n skande!
Suid-Afrikaanse Plaas & Algemene Werkers Unie.
Waboomskraal Thusong Centre
George
6530
Be the first to know and let us send you an email when Sapawu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Sapawu: