29/01/2026
So gisteraand was ek bederf met 'n heerlike voetspa bederf by my eie huis...Manlief het my moeë seer voete bietjie gevryf en gedruk op punte wat seer was. Dankie my liefste.
Eers die voetjies in die voetbad met die heerlike Annique Rooibos Resque Treatment was....voetjies was mooi skoon en sag.
En daarna was die heerlike smeer en vryf met die Annique Rooibos Resque foot balm.....
Die 2 produkte is finominaal, heerlik, sag en verfirssend.
Ek gaan dit meer gebruik en kan dit opreg aanbeveel vir dames /manne en mamma's om te gebruik.
Baie liefde en seënwens!