31/01/2024
'n Mondelingse kontrak is so geldig soos 'n geskrewe kontrak. Die probleem is om die mondelingse kontrak te bewys. Kry jou ooreenkomste op skrif en maak dit makliker vir beide partye. Skakel Deon Maree by 0826013233 vir hulp om jou oreenkoms op skrif te stel.